返回首页
Prioritiseer封面

Prioritiseer

Fokofpolisiekar
Prioritiseer (Explicit) - Fokofpolisiekar Salueer die v…
💡 正在获取下载链接,约 1-3 秒后可用,请稍候…
🎵 Prioritiseer - Fokofpolisiekar.mp3
📄 [ti:Prioritiseer]
[ar:Fokofpolisiekar]
[al:Fokofpolisiekar 10 Year Anniversary]
[by:]
[offset:0]
⏳ 获取歌词中…
完整歌词 Prioritiseer - Fokofpolisiekar

Prioritiseer (Explicit) - Fokofpolisiekar

Salueer die vurige moedeloosheid

Die klank van skynbare identiteit

Jou slagspreuk hier

Onverskillig van formaat

Waarskynlik nagemaak

Prioriteit no 01

Kom lewendig hier uit

Jou merke sal getuig

Harsings by my skedel uitgesuig

'N ritueel

'N fees

Om my id op te offer

Vir almal wat wil leef

Tap die vatte leeg

Die houer

Het sy gees gegee

Prioriteit no 01

Kom lewendig hier uit

Jou merke sal getuig

Van 'n toomlose leefstyl

Wees bly jy's vry

Jy's gefok

So nou fok jy ons

Jou merke sal getuig

Van 'n aktiewe wanhopigheid

Jy's gefok

En nou fok jy ons

Al le my gemoedstoestand so blou

Sal ek altyd die berge kan onthou

Die poel water weerkaats

Die flitse die riete

Die beloftes van liefde

Wat die wolke geheim hou

Maar verklap in uitbarstings

Ons hande raak skaars

Maar dit dien as geleier

Prioriteit no 01

Kom lewendig hier uit

Jou merke sal getuig

Van 'n toomlose leefstyl

Wees bly jy's vry

Jy's gefok

So nou fok jy ons

Jou merke sal getuig

Van 'n aktiewe wanhopigheid

Jy's gefok

En nou fok jy ons

🔍 网友刚刚搜索了 十年
🔍 网友刚刚搜索了 周杰伦
🔍 网友刚刚搜索了 光年之外
相关专题
F
Fokofpolisiekar 歌曲合集
歌手:Fokofpolisiekar · 最新热门单曲MP3免费下载
查看全部
热门推荐 更多 >
加入微信群
二维码
长按识别二维码,加入交流群