返回首页
InHierdieDing封面

InHierdieDing

Elandré
In Hierdie Ding - Elandré Lyrics by:Elandré Schwartz Co…
💡 正在获取下载链接,约 1-3 秒后可用,请稍候…
🎵 InHierdieDing - Elandré.mp3
📄 [ti:In Hierdie Ding]
[ar:Elandré]
[al:Boomhuis]
[by:]
[offset:0]
⏳ 获取歌词中…
完整歌词 InHierdieDing - Elandré

In Hierdie Ding - Elandré

Lyrics by:Elandré Schwartz

Composed by:Elandré Schwartz

Hier kom die lig

Dit is oggend

En ek's uiteindelik weer terug

Ek voel jou rug

En jou asem as jy slaap

Ek wil hardloop

Dis te laat

Want ons is in hierdie ding

My lief jy's wat ek bemin

En as jou lyf se storie ophou praat

Begin ek by die begin

Want ons is in hierdie ding

Dis h*e dit werk jy laat my sing

Laat hulle al die deure toemaak

Jy's al wat vir my saak maak

Ons is in hierdie duet du-duet

Duet du-duet

Duet du-duet

Duet du-duet

Duet du-duet

Duet du-duet

My lief my lyf

Jy is alles wat my traak

Ek sal briewe oor jou skryf

En met jou prag kan die hemele

En al die sterre ook laat lag

Want ons is in hierdie ding

My lief jy's wat ek bemin

En as jou lyf se storie ophou praat

Begin ek by die begin

Want ons is in hierdie ding

Dis h*e dit werk jy laat my sing

Laat hulle al die deure toemaak

Jy's al wat vir my saak maak

Ons is in hierdie duet du-duet

Duet du-duet

Duet du-duet

Duet du-duet

Duet du-duet

Duet du-duet

Want ons is in hierdie ding

My lief jy's wat ek bemin

En as jou lyf se storie ophou praat

Begin ek by die begin

Want ons is in hierdie ding oohhh

My lief jy's wat ek bemin

En as jou lyf se storie ophou praat

Begin ek by die begin oohhh

Want ons is in hierdie ding

Dis h*e dit werk jy laat my sing

Laat hulle al die deure toemaak

Jy's al wat vir my saak maak

Ons is in hierdie duet du-duet

Duet du-duet

Duet du-duet

Duet du-duet

Duet du-duet

🔍 网友刚刚搜索了 想见你
🔍 网友刚刚搜索了 张杰
🔍 网友刚刚搜索了 许嵩
相关专题
E
Elandré 歌曲合集
歌手:Elandré · 最新热门单曲MP3免费下载
查看全部
热门推荐 更多 >
加入微信群
二维码
长按识别二维码,加入交流群